Gaan na inhoud

eufemisme

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Enkelvoud Meervoud
  eufemisme    eufemismes  
eu•fe•mis•me
(taalkunde) Die gebruik van 'n woord of frase om 'n ander te vervang wat meer aanstootlik, plat of vulgêr is.
  1. Die eufenisme is dus 'n dinamiese taalverskynsel wat tot die verryking van 'n taal bydra. [1]

    Vertalings

  Vertalings:   
Engels: euphemism(en)
Nederlands: eufemisme(nl) o

Meer inligting

Sien Wikipedia vir meer inligting oor eufemisme.