Gaan na inhoud

eufemisties

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Byvoeglike naamwoord
Trap Predikatief Attributief Partitief
Stellend   eufemisties    eufemistiese    eufemisties  
eu•fe•mis•ties
(taalkunde) Wat verband hou met eufemismes of eufemismes gebruik
  1. Wat wel gebeur in terme van die opdrag kan eufemisties as die bestryding van dwaalleer beskryf word.[1]

    Vertalings

  Vertalings:   
Engels: euphemistic(en)
Nederlands: eufemistisch(nl)