Gaan na inhoud

eufonie

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Enkelvoud Meervoud
  eufonie     
eu•fo•nie
'n Uitspraak van letters en lettergrepe wat aangenaam is vir die oor.
  1. Hulle en hul ... word deur sprekers en veral skrywers, ook met die oog op eufonie, dikwels met mekaar afgewissel[1]
Eufonies

    Vertalings

  Vertalings:   
Engels: euphony(en)
Nederlands: eufonie(nl) v