Gaan na inhoud

eufonies

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Byvoeglike naamwoord
Trap Predikatief Attributief Partitief
Stellend   eufonies    eufoniese    eufonies  
eu•fo•nies
(taalkunde) Wat goed klink
  1. Tshwane is wel eufonies, maar dis ook ‘n persoonsnaam en daar bestaan skynbaar onsekerheid oor of die man werklik geleef het[1]

    Vertalings

  Vertalings:   
Engels: euphonic(en)
Nederlands: welluidend(nl), eufonisch(nl)