euforie
Gaan na navigasie
Gaan na soektog

Afrikaans (af)
| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| euforie | — |
Etimologie
- Van Grieks 'ευφορία', euphoria.
Woordafbreking
- eu•fo•rie
Selfstandige naamwoord
Betekenisse
- 'n Staat van uiterste opgewondenheid of geluk; verhoogde gevoel van welsyn en welbehae.
Voorbeeldsinne
- Die suksesvolle lansering van die wêreld se eerste satelliet, Spoetnik 1, het 'n fase van maatskaplike en ekonomiese euforie in die Sowjetunie ingelui.
Antonieme
Vertalings
| Vertalings: euforie | |||
|---|---|---|---|