Gaan na inhoud

eunug

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Enkelvoud Meervoud
  eunug    eunuge, eunugs  
eu•nug
'n Gekastreerde man
  1. Daar is goeie argumente dat Jesus se eerste verklaring van eunug “as so gebore” die naaste beskrywing in die Bybel is van wat ons vandag as homoseksueel verstaan.[1]

    Vertalings

  Vertalings:   
Engels: eunuch(en)
Nederlands: eunuch(nl) m

Meer inligting

Sien Wikipedia vir meer inligting oor eunug.