Gaan na inhoud

eutrofies

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Byvoeglike naamwoord
Trap Predikatief Attributief Partitief
Stellend   eutrofies    eutrofiese    eutrofies  
eu•tro•fies
(ekologie) met 'n oormaat voedings- of misstowwe
Eutrofiese water is hoogs besoedel en bevat hoë konsentrasies van ’n verskeidenheid chemiese verbindings waarvan fosfaat- en stikstofverbindings die vernaamste is.[1]
Eutroof

    Vertalings

  Vertalings:   
Engels: eutrophic(en)
Nederlands: eutroof(nl), eutrofisch(nl)