eutroof
Voorkoms
| Byvoeglike naamwoord | |||
|---|---|---|---|
| Trap | Predikatief | Attributief | Partitief |
| Stellend | eutroof | eutrofe | eutroofs |
- eu•troof
- (ekologie) met 'n oormaat voedings- of misstowwe
- Boonop kan die Vaalrivier as eutroof beskou word op grond van die fitoplanktonsamestelling. [1]
| Vertalings: | |||
|---|---|---|---|