Gaan na inhoud

evakuasie

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Enkelvoud Meervoud
  evakuasie    evakuasies  
e•va•ku•a•sie
Die handeling van evakueer
  1. Die alternatiewe scenario, met ander woorde, om dit te gebruik het as dit ‘n onvolledige abortus sou wees en dus slegs ‘n evakuasie wou veroorsaak, sou moeilik verenigbaar gewees het met sulke sterk analgetika, antibakteriële middels, Ergotrate en Prostoglandine. [1]

    Vertalings

  Vertalings:   
Engels: evacuation(en)
Nederlands: evacuatie(nl) v