Gaan na inhoud

evakueer

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Tydvorm Persoon Woordvorm  
Teenwoordige Tyd  ek evakueer  
Verlede Tyd  ek  het geëvakueer    
Teenwoordige deelwoord evakuerend   
Verlede deelwoord geëvakueerde   
e•va•ku•eer
  1. (fisika) Om lug uit 'n vat te pomp
  2. Om mense uit 'n potensiële rampgebied te verwyder
  3. (medies) Om die liggaam van ongewenste liggaamsprodukte leeg te maak
  1. Hierdie hoë vloeitempo beteken dat jy groot volumes vinnig kan evakueer, wat die pomp 'n werkesel maak vir toepassings in HVAC, verkoeling en industriële vervaardiging[1]
  2. Die primêre doel is om individue veilig op te spoor, te stabiliseer en na 'n plek van veiligheid te evakueer, skade te verminder en hul welstand te verseker.[2]
  3. Dit is slegs moontlik om die uterus in die eerste drie maande van swangerskap te evakueer deur middel van dilatasie en kurettasie (skraping of D&K).[3]
Evakuasie

    Vertalings

  Vertalings:   
Engels: evacuate(en)
Nederlands: evacueren(nl)