evakuerend
Voorkoms
| Teenwoordige deelwoord | |
|---|---|
| Werkwoord | evakueer |
| Bywoordelik | evakuerend |
| Attibutief | evakuerende |
- e•va•ku•e•rend
- Teenwoordige deelwoord
- Predikatief of bywoordelik: wat evakueer, terwyl dit evakueer
- Die punksie is óf verkennend (met die doel om 'n diagnose te verduidelik) óf evakuerend, genesend (parasentese, torakosentese, evakuasie van 'n abses, ens.).[1]
| Vertalings: | |||
|---|---|---|---|