ewenaar
Voorkoms

| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| ewenaar | ewenaars |
- e•we•naar
- (geologie) 'n Denkbeeldige lyn wat die Aarde in Noord en Suid verdeel
| Vertalings: | |||
|---|---|---|---|
| Tydvorm | Persoon | Woordvorm |
|---|---|---|
| Teenwoordige Tyd | ek | ewenaar |
| Verlede Tyd | ek | het geëwenaar |
| Teenwoordige deelwoord | ewenarend | |
| Verlede deelwoord | geëwenaarde | |
- (sport) Om 'n vorige rekordprestasie te herhaal
- Ogier ewenaar Loeb se wêreldrekord.[3]
| Vertalings: | |||
|---|---|---|---|
- Sien Wikipedia vir meer inligting oor ewenaar.
- ↑ soos dit in die bron geskrewe word
- ↑ Weet; ewenaar; 2025
- ↑ Netwerk24; sport; 2025