Gaan na inhoud

ewewydig

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Die postulaat van ewewydigheid
Byvoeglike naamwoord
Trap Predikatief Attributief Partitief
Stellend   ewewydig    ewewydige    ewewydigs  
e•we•wy•dig
(wiskunde) in 'n loodregte rigting op alle punte ewe ver weg
  1. In hierdie hoofstuk gaan ons kyk na die vergelyking van ’n reguitlyn, ewewydige en loodregte lyne en die gradiënt van ’n lyn.[1]

    Vertalings

  Vertalings:   
Engels: parallel(en)
Nederlands: evenwijdig(nl)
  1. []