faal
Voorkoms
| Tydvorm | Persoon | Woordvorm |
|---|---|---|
| Teenwoordige Tyd | ek | faal |
| Verlede Tyd | ek | het gefaal |
| Teenwoordige deelwoord | falende | |
| Verlede deelwoord | gefaalde | |
- nie sy doelwit bereik nie, nie slaag nie
- Matriekuitslae wys falende onderwysstelsel is in 'n groef[1]
| Vertalings: | |||
|---|---|---|---|