fabriek
Voorkoms
| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| fabriek | fabrieke |
| Verkleiningsvorm | |
| Enkelvoud | Meervoud |
| fabriekie | fabriekies |
- fa•briek
- 'n Industriële fasiliteit waar produkte op groot skaal vervaardig word
- Die fabriek verskaf werk en is 'n noodsaaklike bron van inkomste in 'n gemeenskap wat deur baie hoë werkloosheid geteister word[1]
| Vertalings: | |||
|---|---|---|---|