faktoriseer
Voorkoms
| Tydvorm | Persoon | Woordvorm |
|---|---|---|
| Teenwoordige Tyd | ek | faktoriseer |
| Verlede Tyd | ek | het gefaktoriseer |
| Teenwoordige deelwoord | faktoriserend | |
| Verlede deelwoord | gefaktoriseerde | |
- fak•to•ri•seer
- (wiskunde) Om die faktore te bepaal
- In hierdie video sal [sy] vir jou verduidelik hoe om 'n kwadratiese drieterm te faktoriseer[1]
| Vertalings: | |||
|---|---|---|---|