Gaan na inhoud

fanatikus

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Enkelvoud Meervoud
  fanatikus    fanatici, fanatikusse  
fa•na•ti•kus
'n Oordrewe voorstander van 'n bepaalde saak; begeesterde persoon; opsweper.
Leibbrandt se verblyf in Duitsland het nie slegs van hom 'n oortuigde en toegewyde Nasionaal-sosialis gemaak nie, maar 'n fanatikus.

    Sinonieme

dweper

    Vertalings

  Vertalings:    fanatikus
Engels: fanatic(en)
Nederlands: fanaticus(nl)