Gaan na inhoud

fenieleteen

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Die fenieleteenmolekule
Enkelvoud Meervoud
  fenieleteen     
fe•niel•e•teen
(chemie) Die IUSTC-naam vir 'n aromatiese koolwaterstof met formule C8H8 wat as monomeer in verskeie polimerisasies gebruik word
Koolwaterstof

    Sinonieme

Stireen
Polistireen

    Vertalings

  Vertalings:   
Engels: phenylethene(en)
Nederlands: fenyletheen(nl) o