Gaan na inhoud

fenol

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Struktuur van fenol
Enkelvoud Meervoud
  fenol    fenole  
fe•nol
  1. (chemie) 'n organiese verbinding wat se molekule uit 'n benseenring met 'n hidroksielgroep bestaan
  2. (chemie) verbindings wat 'n hidroksielgroep bevat wat aan 'n aromatiese ring aangeheg is
  1. Petrik het gesê volgens dié permit ontleed die stad net sekere bakterieë en anorganiese materiaal (fenol) voor dit in die see gestort word[1]

    Vertalings

  Vertalings:   
Engels: phenol(en)
Nederlands: fenol(nl) o

Meer inligting

Sien Wikipedia vir meer inligting oor fenol.