fenolftaleïen
Voorkoms

| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| fenolftaleïen |
- fe•nol•fta•leïen, fenolftale•ien
- (chemie) 'n Bekende indikator wat in suur-basistitrasies gebruik word. Dis pienk in basiese oplossings en anders kleurloos
- Byvoorbeeld, wanneer etano¨esuuroplossing (asynsuur) getitreer word met natriumhidroksied, word ’n indikator soos fenolftaleïen bygevoeg.[1]
| Vertalings: | |||
|---|---|---|---|
- Sien Wikipedia vir meer inligting oor fenolftaleïen.