feromoon
Voorkoms
| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| feromoon | feromone |
- fe•ro•moon
- (biologie) ʼn Chemiese substansie wat deur 'n dier vervaardig en in die omgewing vrygestel word, en wat die gedrag van 'n ander individu van dieselfde spesie beïnvloed.
- By insekte is daar vele maniere van kommunikasie soos feromone, sig en klank. Feromone is egter die oorheersende medium van kommunikasie by insekte en speel dus ‘n baie belangrike rol in die lewenssiklus van insekte[1]
| Vertalings: | |||
|---|---|---|---|
- Sien Wikipedia vir meer inligting oor feromoon.