Gaan na inhoud

filtraat

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Enkelvoud Meervoud
  fitraat    fitrate  
fil•traat
(chemie) 'n Vloeistof wat deur 'n filter van vaste deeltjies bevry is
  1. Die helder vloeistof wat deur die filter geloop het, word die filtraat genoem. Die deeltjies wat agterbly op die filtreerpapier word die residu genoem.[1]

    Antonieme

Residu

    Vertalings

  Vertalings:   
Engels: filtrate(en)
Nederlands: filtraat(nl) o