filum
Voorkoms

| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| filum | filums |
- fi•lum
- (biologie) 'n Vlak van klassifikasie, of taksonomiese rang, van 'n organisme, wat onder koninkryk en bo klas is.
- Jy sal oplet dat molluske nie in die lys van filums wat gedek moet word, ingesluit is nie, maar leerders sal waarskynlik oor hulle navraag doen omdat hulle so algemeen is.[1]
| Vertalings: | |||
|---|---|---|---|