Gaan na inhoud

fisiologies

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Byvoeglike naamwoord
Trap Predikatief Attributief Partitief
Stellend   fisiologies    fisiologiese    fisiologies  
fi•si•o•lo•gies
Met betrekking tot fisiologie
  1. Daar is ook 'n onlangse poging om vakpersoneel te ontwikkel wat in albei vakke vaardig is en wat fisiologiese asook ingenieursterminologie kan verstaan en in 'n skeppende manier kan toepas. [1]

    Vertalings

  Vertalings:   
Engels: physiological(en)
Nederlands: fysiologisch(nl)