flamink
Voorkoms

| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| flamink | flaminke |
| Verkleiningsvorm | |
| Enkelvoud | Meervoud |
| flaminkie | flaminkies |
- fla•mink
- (voëls) 'n Groot waadvoël met 'n lang nek en bene, asook rooi en swart vlerke.
- Flaminke word algemeen by vleie aangetref.
| Vertalings: flamink | |||
|---|---|---|---|
- Sien Wikipedia vir meer inligting oor flamink.