(chemie), (tegnologie) 'n Industriële proses waarin 'n hoeveelheid van 'n vaste partikelvormige stof in 'n stroom vloeistof of -gewoonlik- gas laat dryf word om toestande te skep waarin baie chemiese, verbrandings- en droogreaksies doeltreffend plaasvind.
(chemie)(tegnologie) 'n Reaktorvat of ander stuk toerusting waarin 'n stof in die gefluïdiseerde toestand van 1) gehou word.