Gaan na inhoud

fluistervink

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Enkelvoud Meervoud
  fluistervink    fluistervinke    
Verkleiningsvorm
Enkelvoud Meervoud
  fluistervinkie     fluistervinkies  
Al meer fluistervinke kom deesdae na vore oor korrupsie.

    Sinonieme

sweepklapper, hokaairoeper, oopvlekker, fluitjieblaser