Gaan na inhoud

fluitjieblaser

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Enkelvoud Meervoud
  fluitjieblaser    fluitjieblasers  
fluitjie + blaser
fluit•jie•bla•ser
(politiek), (misdaad) Iemand wat die onaangename waarheid oor 'n organisasie openbaar maak
  1. Fluitjieblasers speel 'n belangrike rol om korrupsie bloot te lê, maar moet hul samewerking gee sodat hulle beskerm kan word.[1]

    Vertalings

  Vertalings:   
Engels: whistleblower(en)
Nederlands: klokkenluider(nl) m