Gaan na inhoud

fokus

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Tydvorm Persoon Woordvorm  
Teenwoordige Tyd  ek fokus  
Verlede Tyd  ek  het gefokus    
Teenwoordige deelwoord fokussend   
Verlede deelwoord gefokusde, gefokuste   
fo•kus
om in die bandpunt te set, om skerp aandag te gee
Tradisionele taalonderrig het gefokus op die onderrig van die volgende aspekte: Grammatika; Fonetiek; Semantiek; Morfologie.[1]

    Vertalings

  Vertalings:   
Engels: focus(en)
Nederlands: focusseren(nl)