fondsperk
Voorkoms
| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| fondsperk | fondsperke |
| Verkleiningsvorm | |
| Enkelvoud | Meervoud |
| fondsperkie | fondsperkies |
- Die Meester van die Hooggeregshof het 'n fondsperk t.o.v. beursfondse by skole - dit kan slegs vir skooldoeleindes gebruik word, en nie vir bv. kruideniersware nie. (ringfence)
- fondsgrens, fondsheining