Gaan na inhoud

foonbuffel

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Enkelvoud Meervoud
  foonbuffel    foonbuffels    
Verkleiningsvorm
Enkelvoud Meervoud
  foonbuffeltjie     foonbuffeltjies  
Ontydige bemarkingsoproepe laat 'n gewoonlik rustige en beheerste mens in 'n oogwink in 'n foonbuffel verander.