formule
Voorkoms
| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| formule | formules |
- for•mu•le
- Die inleiding van die Stelling van Pythagoras is 'n manier om 'n formule bekend te stel om die lengtes van sye in reghoekige driehoeke te bereken.[1]
- ’n Belangrike eienskap van ’n verbinding is dat dit ’n chemiese formule het, wat die verhouding waarin die atome van elke element in die verbinding voorkom, beskryf.[2]
| Vertalings: | |||
|---|---|---|---|