Gaan na inhoud

fotoëlektriese effek

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Naamwoordfrase
fotoëlektriese effek
fotoëlektriese + effek
fo•toë•lek•trie•se ef•fek, foto•elektriese effek
(chemie), (fisika) Die proses waardeur ’n elektron vrygestel word deur ’n stof wanneer lig daarop skyn.
  1. Einstein het in 1921 die Nobelprys ontvang vir sy bydrae tot die verstaan van die fotoëlektriese effek[1]

    Vertalings

  Vertalings:   
Engels: fotoelectric effect(en)
Nederlands: foto-elektrisch effect(nl) o