Gaan na inhoud

fotoëlektron

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Enkelvoud Meervoud
  fotoëlektron    fotoëlektrone  
fo•toë•lek•tron, foto•elektron
(fisika) 'n Elektron wat deur opname van 'n foton uit 'n materiaal vrygstel is
  1. Omdat die energie van die foton (3,3 × 10–19 J) minder as die arbeidsfunksie (4,0 × 10–19 J) is, sal geen fotoëlektrone uit die metaal vrygestel word nie.[1]
Fotoëlektronspektroskopie

    Vertalings

  Vertalings:   
Engels: fotoelectron(en)
Nederlands: foto-elektron(nl) o