fotoperiodisme
Voorkoms
| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| fotoperiodisme |
- fo•to•pe•ri•o•dis•me
- (biologie) Die effek van daglengte op die groei van 'n plant
- Lig is by verskeie belangrike biologiese prosesse en verskynsels soos byvoorbeeld fotosintese, fotoperiodisme en blaarval betrokke. [1]
| Vertalings: | |||
|---|---|---|---|
- ↑ 'n Fenologiese studie van die plantegroei van die Roodeplaatdam-natuurreservaat; Noel van Rooyen; proefskrif; U. Pretoria; 1984