Gaan na inhoud

fotosintese

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Enkelvoud Meervoud
  fotosintese     
fo•to•sin•te•se
(biologie), (chemie) Die fotochemiese proses waardeur stralingsenergie van die son in chemiese potensiële energie omgeskakel en koolhidrate in groen plante (produseerders) geberg word
  1. Blougroen bakterieë het ontstaan wat koolstofdioksied in die atmosfeer geb[r]uik en suurstof vrygestel het, hulle kon dus hul eie voedsel deur fotosintese produseer.[1]

    Vertalings

  Vertalings:   
Engels: photosynthesis(en)
Nederlands: fotosynthese(nl) v

Meer inligting

Sien Wikipedia vir meer inligting oor fotosintese.