Gaan na inhoud

fruktose

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Fruktose se molekule
Enkelvoud Meervoud
  fruktose     
fruk•to•se
(chemie), (biologie) 'n Eenvoudige ketoniese suiker (ketoheksose) wat in baie plante voorkom, waar dit dikwels aan glukose gebind is om die disakkaried sukrose te vorm. Dit is een van die drie dieetmonosakkariede
  1. Fruktose is die enigste belangrike ketoheksose in die natuur en is die soetste van die koolhidrate. Indien riet- of beet-suiker gehidroliseer word, word een molekule fruktose en een molekule glukose gevorm vanaf elke molekule sukrose.[1]'

    Antonieme

Vrugtesuiker
Ketoheksose

    Vertalings

  Vertalings:   
Engels: fructose(en)
Nederlands: fructose(nl) v/m