fumonisien
Voorkoms

| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| fumonisien |
- fu•mo•ni•sien
- (landbou), (medies) 'n Klas mikotoksiene wat deur die swamme
Fusarium verticillioides, F. proliferatum en F. subglutinans gesintetiseer word.
- Fumonisiene word as “Groep 2B karsinogene” geklassifiseer wat beteken dat dit kankervormend in mense kan wees. Daar is 'n vermoede dat fumonisien slukdermkanker by mense veroorsaak, maar dit moet deur verdere navorsing bewys word.[1]
| Vertalings: | |||
|---|---|---|---|