Gaan na inhoud

funksioneel

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Byvoeglike naamwoord
Trap Predikatief Attributief Partitief
Stellend   funksioneel    funksionele    funksioneels    
Vergrotend   funksioneler    funksionelers  
Oortreffend   funksioneelste  
funk•si•o•neel
Wat 'n bepaalde funksie het
  1. Gee my eerder plastiek, en voeg sommer die wêreldwye petroleumsameswering by, dís funksioneler as 'n mymering.[1]

    Vertalings

  Vertalings:   
Engels: functional(en)
Nederlands: functioneel(nl)