funksionele groep
Voorkoms
| Naamwoordfrase |
|---|
| funksionele groep |
- (chemie) 'n Bepaalde groep atome wat deel vorm van 'n molekule en dit sekere kenmerkende eienskappe, soos reaktiwiteit, gee.
- Dieselfde funksionele groep sal dieselfde chemiese reaksie(s) ondergaan ongeag die grootte van die molekule waaraan dit verbind is. Molekules kan meer as een funksionele groep hê[1]
| Vertalings: | |||
|---|---|---|---|