Gaan na inhoud

futloos

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Byvoeglike naamwoord
Trap Predikatief Attributief Partitief
Stellend   futloos    futlose    futloos    
Vergrotend   futloser    futlosers  
Oortreffend   futloosste  
Afgeleid van fut met die agtervoegsel -loos.
fut•loos
Die Steyners het in die tweede helfte al hoe futloser gelyk.[1]

    Vertalings

  Vertalings:   
Engels: listless(en)
Nederlands: futloos(nl)