Gaan na inhoud

fyn

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Byvoeglike naamwoord
Trap Predikatief Attributief Partitief
Stellend   fyn    fyn, fyne    fyns    
Vergrotend   fyner    fyners  
Oortreffend   fynste  
Van klein dikte, subtiel in struktuur
  1. Met sy kleine water-ogies
    Deur die fyne wilker-bogies,
    Loer Makoemazaan.[1]
Fynbos

    Vertalings

  Vertalings:   
Engels: fine(en)
Nederlands: fijn(nl)