Gaan na inhoud

fynbos

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Fynbos
Enkelvoud Meervoud
  fynbos     
fyn + bos
fyn•bos
(biologie) 'n Bioom met 'n groot verskeidenheid plante in die Wes-Kaap, Suid-Afrika. In die weste hiervan heers 'n Mediterreense winterreënvalklimaat, maar neerslae in die ooste word sonder 'n duidelike maksimum deur die jaar versprei.
  1. Die Kaapse Blommeryk bestaan hoofsaaklik uit fynbos.[1]

    Vertalings

  Vertalings:   
Engels: fynbos(en)
Nederlands: fynbos(nl) o

Meer inligting

Sien Wikipedia vir meer inligting oor fynbos.