gaap
Voorkoms

| Tydvorm | Persoon | Woordvorm |
|---|---|---|
| Teenwoordige Tyd | ek | gaap |
| Verlede Tyd | ek | het gegaap |
| Teenwoordige deelwoord | gapend | |
- (biologie) Om die kake in lomerigheid oop te maak
- Volgens 'n kleinskaalse studie deur navorsers by die Universiteit van Connecticut is gaap 'n teken van empatie.[1]
| Vertalings: | |||
|---|---|---|---|