Gaan na inhoud

gal

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Enkelvoud Meervoud
  gal     
   
(lêer)
  1. (medies), (biologie) 'n Bitter bruin- of groengeel afskeiding wat deur die lewer geproduseer word, in die galblaas gestoor word en in die duodenum afgeskei word waar dit die verteringsproses bevorder.
  2. (figuurlik) 'n teken van groot ontevredenheid
  1. As die galbuise besmet of verstop word, sal die gal terugkom in die galblaas en kan ontsteking en komplikasies veroorsaak.[1]
  2. Die Nieu-Seelanders braak gal oor die senter Sonny Bill Williams se skorsing tot ná die eerste Bledisloe-toets vanjaar.[2]

    Vertalings

  Vertalings:   1.
Engels: bile(en)
Nederlands: gal(nl)
Ndebele (Suid-): inyongo
Sotho (Noord-): nnyoko, gala
Sotho (Suid-): nyooko(st)
Swazi: inyongo(ss)
Tswana: gala(tn), gaumakwe(tn), santlhoko(tn)
Xhosa: inyongo
Venda: nyongwe, ndulu
Tsonga: nyongwa(ts)

Meer inligting

Sien Wikipedia vir meer inligting oor gal.
Enkelvoud Meervoud
Naamwoord gal v/m
   
(lêer)
(medies), (biologie) Gal