Gaan na inhoud

galg

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
'n Galg
Enkelvoud Meervoud
  galg    galge  
(juridies) houtkonstruksie bestaande uit een of meer regop balke met 'n horisontale balk reghoekig daarmee en een of meer diagonale balke vir ondersteuning, dikwels in die verlede gebruik om mense dood te maak deur hulle op te hang
Die galg is meer as 40 jaar gelede opgerig as 'n waarskuwing teen rommelstorting. [1]

    Vertalings

  Vertalings:   
Engels: gallows(en)
Frans: potence(fr) v
Nederlands: galg(nl) v/m

Meer inligting

Sien Wikipedia vir meer inligting oor galg.