galop
Voorkoms

| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| galop |
- Sedert omtrent 1265 as gewaloppet in Middelnederlands bekend. In Pikardies steeds waloper, maar Oudfrans het gualoper. Dit is moontlik van Germaanse oorsprong: 'n samestelling van *wala- 'wel' en *hlaupen 'loop', maar dit is onseker.[1]
-
(lêer)
- ga•lop
- (perdry) Die vinnigste gang van 'n perd
- As 'n groot Nylkrokodil op land haastig raak, slaan hy ook oor in 'n egte galop. Krokodille stel hierdie vermoe van hulle om te galop egter baie selde ten toon.[2]
| Vertalings: | |||
|---|---|---|---|
| Tydvorm | Persoon | Woordvorm |
|---|---|---|
| Teenwoordige Tyd | ek | galop |
| Verlede Tyd | ek | het gegalop |
- Om in galop vorentoe te beweeg
- As 'n groot Nylkrokodil op land haastig raak, slaan hy ook oor in 'n egte galop. Krokodille stel hierdie vermoe van hulle om te galop egter baie selde ten toon.[3]
| Vertalings: | |||
|---|---|---|---|