Gaan na inhoud

galvanies

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Byvoeglike naamwoord
Trap Predikatief Attributief Partitief
Stellend   galvanies    galvaniese    galvanies  
(eponieme) Van Luigi Aloisio Galvani
gal•va•nies
(chemie) Met betrekking tot of verwant aan galvanisme: wat elektrisiteit opwek deur 'n spontane chemiese reaksie
  1. Watter soort elektrochemiese sel, ELEKTROLITIES of GALVANIES, word hierbo voorgestel?[1]

    Antonieme

Elektrolities

    Vertalings

  Vertalings:   
Engels: galvanic(en)
Nederlands: galvanisch(nl)