Gaan na inhoud

gatsby²

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Enkelvoud Meervoud
  gatsby²    gatsbies    
Verkleiningsvorm
Enkelvoud Meervoud
  gatsbytjie      
Gatsby is 'n term vir wanneer iemand sonder waarskuwing uit jou lewe verdwyn en dan weer verskyn asof niks gebeur het nie.

    Sinonieme

duikbootdobber