geëvakueer
Voorkoms
| Voltooide deelwoord | |
|---|---|
| Werkwoord | evakueer |
| Werkwoordelik | geëvakueer |
| Naamwoordelik | geëvakueer, geëvakueerde |
- geë•va•ku•eer, ge•evakueer
- Werkwoordelike verlede deelwoord
- Hy het dit met 'n lugpomp geëvakueer.
- Veertigduisend mense word uit 22 dorpies rondom die berg geëvakueer – 'n grootskaalse ontruiming van dié gebied. [1]
- Naamwoordelike verlede deelwoord
- Predikatief of bywoordelik: wat geëvakueer is of word
- Die gebied bly geëvakueer.